Skip to content

Australië se eerste minister kritiseer die opposisieleier se kommentaar op die klimaat [KLANK]

# Australië se eerste minister, Anthony Albanese, het die Liberale partyleier, Peter Dutton, se planne gekritiseer om die land se verbintenis tot die Paryse Klimaatsooreenkoms te laat vaar. Dutton sê hy sal in die volgende verkiesing beswaar maak teen die uitstralingsteiken vir 2030 soos in wetgewing bepaal, naamlik ‘n verlaging van 43-persent teenoor 2005, maar bly verbind tot die bereiking van net-zero-uitstraling teen 2050. Albanese sê die land kan nie teruggaan op sy uitstralingsteikens nie:

ENG AlbaneseOnClimate