Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

ATM wil hê minister Godongwana moet meer geld toewys aan onderwys [KLANK]

# Die African Transformation Movement doen ‘n beroep op die minister van Finansies, Enoch Godongwana, om ‘n pro-aktiewe beleid en programme in te stel wat werkskepping sal stimuleer. Die minister lewer vanmiddag sy begrotingsrede waarin hy die regering se bestedingsprioriteite uiteen sal sit. Die ATM-woordvoerder, Zama Ntshona, sê die toewysing van meer fondse vir onderwys en vaardigheidsontwikkeling is ook van deurslaggewende belang:

ENG ZamaonGodongwana