# Die ATM vra onmiddellike en opbouende dialoog tussen alle politieke belanghebbers in Mosambiek om die verkiesingsgeskille op te los. Woordvoerder Zama Ntshona sê dit is lewensbelangrik vir die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap om aktief betrokke te raak by bemiddelling in die konflik om vrede en bestendigheid te bevorder. Hy sê die moontlike gevolge van die uitgerekte onrus, wat vermeerderde immigrasiedruk en oorgrens-misdaad insluit, moet ernstig opgeneem word:
ATM vra opbouende dialoog tussen alle politieke belanghebbers in Mosambiek [KLANK]
ENG ZamaonConstructive