Skip to content

ATM veroordeel beweerde rassistiese voorval by Food Lover’s Market in Fourways [KLANK]

# Die African Transformation Movement veroordeel ‘n beweerde rassistiese voorval by Food Lover’s Market in Fourways, waarin ‘n egpaar na bewering na swart klante as bobbejane verwys het. Die party eis die kriminalisering van rassisme en dring aan op eenheid teen hierdie dade wat die demokrasie bedreig. Die ATM se nasionale woordvoerder, Zama Ntshona, sê die party eis aanspreeklikheid en dring aan dat ondernemings waardigheid en respek vir alle klante verseker:

ENG-NtshonaOnRacism