Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

ATM sê verkiesingsdatum gee politieke partye genoeg tyd om voor te berei [KLANK]

# Die African Transformation Movement sê hulle is gereed en bereid om die leierskap oor te neem, bemagtig met ‘n visie van eenheid, vooruitgang en inklusiewe bestuur. President Cyril Ramaphosa het bevestig die algemene verkiesing word op 29 Mei vanjaar gehou. Die ATM se woordvoerder, Zama Ntshona, sê die vasstelling van die verkiesingsdatum is ‘n belangrike mylpaal en bied genoeg tyd aan politieke partye om goed voor te berei vir die verkiesingsproses:

ENG NtshonaOnReadiness