Skip to content

ATM moedig regering aan om tydelike vlugtelingstasies langs Mosambiekse grens op te rig [KLANK]

# ATM moedig die oprigting aan van tydelike stasies langs die grens tussen Suid-Afrika en Mosambiek om Mosambiekers te help wat vlug voor die geweld. Woordvoerder Zama Ntshona sê die stasies moet toegerus wees om die vlugtelinge te registreer en te huisves in dié ontstuimige tyd, met die Leër, die polisie en Grensbeheer wat sekerheidpogings op die grens versterk:

ENG ZamaonRefuge