# Die African Transformation Movement het die Departement van Binnelandse Sake se reaksie oor die burgerskap van die Kaapse Onafhanklikheidsondersteuner, Phil Craig, verwerp. Hulle voer aan die reaksie is bevooroordeeld en kyk nie na die kommer oor Craig se veldtog vir onafhanklikheid nie, wat hulle as ‘n bedreiging vir nasionale eenheid en Suid-Afrika se soewereiniteit beskou. Die ATM se woordvoerder, Zama Ntshona, doen ‘n beroep op die departement om stappe te doen gegrond op die Burgerskapwet, wat voorsiening maak vir die herroeping van burgerskap as iemand se optrede die staat benadeel:
ATM eis Binnelandse Sake moet Phil Craig se burgerskap herroep weens verdelende Kaapse onafhanklikheidsveldtog [KLANK]
ENG NtshonaOnResponse