# Die African Transformation Movement doen ‘n beroep vir die skepping van ‘n gesamentlike nasionale operasie om dwelmsindikate hok te slaan, afpersers vas te trek, bendegeweld te bestry, wapens te verwyder en onwettige besettings te bekamp. Dit volg na twee massa-skietvoorvalle in die Oos-Kaap waarin 24 mense in Lusikisiki en Qumbu dood is. ATM se woordvoerder, Zama Ntshona, sê dit is noodsaaklik dat die regering genoeg geld beskikbaar stel om gemeenskapspolisiëringsforums te versterk:
ATM doen beroep vir ‘n landwye gesamentlike operasie om wapens, bendes en afpersers te verwyder [KLANK]
ENG ZamaonRemove