Skip to content

ATM dien beëdigde verklarings in oor verskeie onreëlmatighede in verkiesing [KLANK]

# Die ATM sê hulle het gehoor gegee aan die beroep van die Kieshof en verskeie beëdigde verklarings ingedien oor verskeie onreëlmatighede, teenstrydighede en internasionale kwaadwillige aksies tydens die verkiesing. Die woordvoerder van die ATM Zama Ntshona sê die verklarings dek kwessies soos die akkuraatheid van en inkonsekwenthede in die kieserslys, teenstrydighede wat stembusse raak, sake wat verband hou met stemtellery, en wanoptrede deur amptenare van die Verkiesingskommissie:

ENG ZamaonAffidavits