Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

ATM bekommerd oor die bekendstelling van die Digitale Nomadevisum-wetsontwerp [KLANK]

# Die African Transformation Movement sê die bekendstelling van ‘n Digitale Nomadevisum-wetsontwerp hou niks goeds in nie omdat dit die universeel-aanvaarde beginsel ondermyn dat die visum slegs bedoel is vir buitelandse burgers wat deur indiensneming en belastingbetalings tot die gasheerland se ekonomie bydra. Die woordvoerder van die ATM, Zama Ntshona, sê die bekendstelling van die wetsontwerp in Suid-Afrika weerspreek die beginsels van ekonomiese ontwikkeling en die oordrag van vaardighede, wat noodsaaklik is vir volhoubare groei:

ENG ZamaonBill