Skip to content

Atletiek: Caster Semenya vra skenkings voor haar Europese Hof-saak [KLANK]

# Atletiek: Die Olimpiese gouemedalje-wenner, Caster Semenya, doen ‘n beroep op Suid-Afrikaners om by te dra tot haar hofsaak wat vir Mei in die Europese Hof vir Menseregte geskeduleer is. Switserland betwis die hof se uitspraak van diskriminasie teen Semenya en ander atlete. Semenya daag die verbod op vroue-atlete met natuurlike hoër testosteroonvlakke uit, soos opgelê deur Wêreldatletiekregulasies, met behulp van die Kommissie vir Geslagsgelykheid en die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie:

ENG-SemenyaOnFunds