# Die pasaangestelde Oos-Kaapse leier van ActionSA, Athol Trollip, sê hy wil verandering en optrede sien om die lewens van Suid-Afrikaners te verbeter. Trollip het op ‘n nuuskonferensie in die Oos-Kaap gesê dis tyd vir Suid-Afrikaners om in ‘n behoorlike demokrasie te leef. Trollip sal die vyfde provinsiale voorsitter van ActionSA wees. Hy sê hy sal die opstel en uitbreiding van die party se voetspoor in die Oos-Kaap lei:
Speel klankgreep: ENG Athol Trollip