# Die minister van Openbare Werke,Patricia de Lille,sê ‘n span argitekte en ingenieurs is aangestel om die skade te bepaal wat deur die brand in die parlement veroorsaak is. Sy het aan die media gesê die hoë temperature in die geboue, vertraag die vordering:
Speel klank: ENG Patricia de Lille 1
‘n Voorlopige verslag word later die week verwag:
Speel klank: ENG Patricia de Lille 2