Skip to content

Arbeidsontleder sê regering het min gedoen om te help met werkskepping [KLANK]

# Die arbeidsontleder, Michael Bagraim, sê hy verwag nie binnekort groot veranderinge aan die land se werkloosheidskrisis nie. Statistieke Suid-Afrika sal môre in Pretoria die resultate bekendmaak van die kwartaallikse arbeidsmagopname vir die derde kwartaal van vanjaar. Die huishoudelike steekproefopname meet die arbeidsmarkaktiwiteite van individue van 15 tot 64 jaar oud. Bagraim het aan eNCA gesê die regering het nie genoeg gedoen wat die skep van werksgeleenthede betref nie: