Skip to content

Angola fokus op ekonomiese samewerking met Suid-Afrika [KLANK]

# Die Angolese president, João Lourenço het meer gereelde vergaderings van die bilaterale samewerkingskommissie gevra om bande met Suid-Afrika te versterk. Hy het tydens sy staatsbesoek in Pretoria die groeiende Suid-Afrikaanse belegging in Angola uitgelig, veral in sektore soos finansies, telekommunikasie en vervoer. Lourenço, wat deur middel van ‘n tolk gepraat het, het Suid-Afrika se steun vir Angola se voorsitterskap van die Afrika-Unie volgende jaar aangemoedig:

ENG LourencoOnCooperation