# Die minster van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, sê die rotasierooster wat die departement sedert 2020 gevolg het, nader sy einde. Sy het die land ingelig voordat die leerders terug skool toe gaan vir normale skooldae. Motshekga sê publikasie in die Staatskoerant maak die kabinetsbesluit amptelik:
Speel klankgreep: ENGAngieMotshekgaONE