Skip to content

ANC-Vroueliga sê Basiese Onderwys moet seksvoorligtings-programme in skole voorop stel [KLANK]

# Die ANC-Vroueliga sê die nuut-bekragtigde Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette versag in werklikheid die toekomstige vooruitsigte van jong meisies wat swanger geraak het tydens hulle skooljare en verseker dié probleem bepaal nie hulle maatskaplike en ekonomiese ontwikkeling nie. Woordvoerder Boitumelo Moiloa sê die departement moet voorkeur gee aan die instelling van volledige seksvoorligtings-programme in skole.

ENG BoitumeloonProgrammes