Skip to content

ANC vra geregtigheid vir Palestyne te midde van voortgesette konflik en humanitêre krisis [KLANK] 

# Die ANC herbeklemtoon sy steun aan die Palestynse volk te midde van die voorgesette konflik en humanitêre krisis in Gaza. Die party se nasionale uitvoerende komitee het die regering geloof omdat hy bewyse van Israel se beweerde volksmoord aan die Internasionale Geregshof voorgelê het. Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het op ‘n nuuskonferensie die internasionale gemeenskap gevra om die toenemende geweld teen Palestyne en Libanon te veroordeel, en gevra vir ‘n skietstilstand en humanitêre hulp: 

ENG MbalulaOnSubmission