# Die ANC-veteraan, Tony Yengeni, sê hy verteenwoordig voormalige president, Jacob Zuma, by die verhoor van die ANC se Dissiplinêre Komitee. Dit kom nadat Zuma die MK-party tydens die verkiesing gesteun het. Yengeni het teenoor die SABC benadruk dis belangrik dat Zuma deur al die ANC-prosesse gaan en die ANC by prosedures hou. Volgens hom wil Zuma persoonlik met die komitee vergader:
ANC-veteraan Tony Yengeni verteenwoordig Zuma by dissiplinêre verhoor [KLANK]
ENG-YengeniOnZuma