# Die ANC-studiegroep oor Begrotings het die voorstel van die Wetsontwerp op Pensioen- en Verwante Betalings in die Staatsdiens verwelkom wat vandag voor die Nasionale Vergadering dien. Nonceba Gcaleka-Mazibuko van die ANC sê hulle is tevrede dat die bepalings van die wetsontwerp wat die administrasie van staatsdiendsverwante pensioen, na-aftrede mediese en ander voordele aan verdienstelike lede sal verbeter. Sy sê dit sal die Nasionale Tesourie van die administratiewe las verlig wat die huidige betalingstelsel behels:
ANC verwelkom voorgestelde Wetsontwerp op Pensioen- en Verwante Betalings [KLANK]
ENG NoncebaonProposal