# Die ANC het Eskom se pogings geloof terwyl Suid-Afrika 290 dae sonder beurtkrag beleef. Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula het aan die media gesê verbeterde onderhoud en die energie-aksieplan het die netwerk gestabiliseer, met oortollige elektrisiteit wat in Januarie verwag word. Mbalula beklemtoon dat uitdagings soos onwettige verbindings voortduur. Hy sê die ANC moedig beter betaling vir dienste aan om ekonomiese groei te steun en elektrisiteitsvoorsiening verder te verbeter:
ANC swaai Eskom lof toe vir stabilisering van nasionale netwerk [KLANK]
ENG-MbalulaOnLoad-shedding