# Die ANC verwelkom die drie strategiese prioriteite vir Suid-Afrika, wat president Cyril Ramaphosa in die Parlement uiteengesit het. Die fokuspunte is die aanvuur van inklusiewe groei en werkskepping; die vermindering van armoede en die bekamping van die hoë lewenskoste, en die bou van ‘n vaardige, etiese en ontwikkelende staat. Die sekretaris-generaal van die ANC Fikile Mbalula sê die voorkeure sal die sleuteluitdagings pak waarmee Suid-Afrikaners te doen het:
ANC steun Ramaphosa se drie strategiese voorkeure [KLANK]
ENG-MbalulaOnPriorities