Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

ANC se nasionale leierskap vergader oor korrupsiebewerings teen speaker [KLANK]

# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het aangekondig ‘n vergadering word môre gehou oor die korrupsie-bewerings teen die speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula. Sy het haarself op spesiale verlof geplaas, ná berigte oor die inwin van 2,3-miljoen-rand se omkoopgeld van ‘n voormalige militêre kontrakteur toe sy die minister van Verdediging was. Mbalula sê ‘n verslag oor die saak sal aan die ANC se nasionale leierskap voorgelê word vir besluitneming:

ENG-MbalulaOnSpeaker2mp3