Skip to content

ANC se Gautengse voorsitter waarsku oor gevolge as party die verkiesing verloor [KLANK]

# Die ANC se voorsitter in Gauteng, Panyaza Lesufi, het gewaarsku oor wat hy noem, die verskriklike gevolge, as die party die verkiesing sou verloor. Hy sê dit sal die einde beteken van die nasionale demokratiese revolusie. Lesufi het op die provinsiale uitvoerende komitee se Lekgotla in Boksburg gepraat. Hy glo die ANC sal ‘n oorwinning behaal in die komende verkiesing, en benadruk die party se vermoë om sonder faksievennote te wen. Lesufi beklemtoon ook hoe belangrik dit vir die ANC is om die mag in die provinsie te behou:

ENG-LesufiOnMetro