# Die ANC het bekendgemaak die komende 8 Januarie-saamtrek sal in Kaapstad gehou word. Die geleentheid is ʼn viering van die party se stigting en bied die geleentheid om steun te mobiliseer en om met lede van die publiek te verkeer. Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het aan die media gesê die party beplan om tydens die saamtrek sy doelwitte en prestasies uit te lig en sy teenwoordigheid in die streek verder te verstewig:
ANC se 8 Januarie-saamtrek gaan in Kaapstad plaasvind [KLANK]
ENG MbalulaOnRally