Skip to content

ANC ontvang verslag van Justisieminister oor VBS-bewerings [KLANK]

# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê president Cyril Ramaphosa kan die minister van Justisie, Thembi Simelane, se lot in haar huidige posisie bepaal en nie die party nie. Simelane het in 2016, terwyl sy burgemeester van Polokwane was, ʼn lening ontvang wat met Gundo Wealth Solutions verbind word. Dié maatskappy word by die VBS Mutual Bank-skandaal betrek. Die Polokwane-munisipaliteit het op daardie stadium 349-miljoen-rand by die bank belê in ʼn transaksie waar Gundo as makelaar opgetree het. Mbalula sê die party het ʼn verslag van die minister ontvang:

ENG MbalulaOnJusticeMinister