Skip to content

ANC in Gauteng verwelkom R14-miljard-belegging in hotelle wat plaaslike ekonomie hupstoot gee [KLANK]

# Die ANC in Gauteng verwelkom ‘n belegging van 14-miljard-rand in die gasvryheidsektor, wat die plaaslike ekonomie ‘n hupstoot behoort te gee. Sleutel-bydraers sluit in die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika met ses-miljard-rand, Vodacom met drie-miljard, en Citibank met 1,4-miljard. Die party se provinsiale sekretaris, Thembinkosi Nciza, het die media ingelig oor die uitkoms van die provinsiale uitvoerende komitee se lekgotla. Hy beskou die aansienlike befondsing as ‘n deurslaggewende mylpaal in ekonomiese ontwikkeling en werkskepping, wat die provinsie se toewyding aan ekonomiese groei en herlewing herbevestig:

ENG NcizaOnInvestment