Skip to content

ANC-hoofsweep sê staatsrede weerspieël gebalanseerde beoordeling van die land se huidige toestand [KLANK]

# Die ANC-hoofsweep, Pemmy Majodina, het president Cyril Ramaphosa se staatsrede geloof en dit beskryf as ‘n openhartige en gebalanseerde uitbeelding van die land se huidige toestand. Sy het tydens die debat oor die toespraak gesê die vordering wat Ramaphosa uiteengesit het, beklemtoon die ANC se verbintenis tot ‘n nasionale transformasieprogram. Majodina waarsku teen die Veelparty-handves en beweer dit kan rykdom onder die minderheid verskans, en burgers aangemoedig om transformasiepogings te ondersteun:

ENG MajodinaOnAssessment