# Die ANC sê hy bly onwrikbaar in sy verbintenis om vroue se ontwikkeling te bevorder en te verseker dat geslagsgelykheid in alle sektore van die samelewing verwesenlik word. Die ANC se waarnemende woordvoerder, Zuko Godlimpi, sê Suid-Afrika se pad die afgelope 30 jaar het gewys die bemagtiging van vroue is nie net ‘n kwessie van geregtigheid nie, maar ‘n kritieke drywer van volhoubare ontwikkeling, ekonomiese transformasie en die bevordering van menseregte:
ANC bly onwrikbaar verbind tot bevordering van vroue se ontwikkeling [KLANK]
ENG ZukoonDevelopment