# Die ANC het besluit om die ActionSA-raadslid, Nasiphi Moya, as die nuwe burgemeester van Tshwane te ondersteun nadat die DA-lid, Cilliers Brink, deur ‘n mosie van wantroue verwyder is. Die Tshwane-raadsvergadering sal vandag sy vierde burgemeester binne drie jaar verkies. Moya is die huidige waarnemende burgemeester van die metro. Mahlengi Bhengu-Motsiri van die ANC sê Moya is die beste kandidaat om Tshwane reg te ruk:
ANC bereik ooreenkoms met ActionSA om Nasiphi Moya as Tshwane-burgemeester te verkies [KLANK]
ENG MahlengionTshwane