Skip to content

Amerikaanse chirurge doen wêreld se eerste volle oogoorplanting [KLANK]

# Chirurge in New York het die wêreld se heel eerste volledige oogoorplanting uitgevoer. Aaron James, wat ‘n hoog-spanning elektriese ongeluk oorleef het, het in Mei vanjaar ‘n operasie van 21 uur ondergaan waartydens die helfte van sy gesig vervang is . Een van die voorste chirurge in die span, dokter Eduardo Rodriguez, het aan CNN gesê dit was ‘n uitdaging om die hele oog, die oogbal, sy bloedtoevoer én die kritieke oogsenuwee wat dit met die brein moet verbind, oor te plant:

ENG RodriguezOnSurgery