Skip to content

Amerika veroordeel SA-volksmoordsaak teen Israel [KLANK]

# Amerika het Suid-Afrika veroordeel vir die volksmoordsaak wat by die Internasionale Geregshof in Den Haag teen Israel aanhangig gemaak is oor die oorlog in Gaza. Suid-Afrika wil hê die hof moet Israel beveel om sy militêre operasie te staak. Die woordvoerder van die Amerikaanse Departement van Buitelandse Sake, Matthew Miller, sê Suid-Afrika se voorlegging word beskou as sonder meriete:

ENG-MillerOnSA