Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

AMCU vra bespoediging van ondersoeke na mynsterftes [KLANK]

# AMCU het die dringendheid beklemtoon om ondersoeke na mynsterftes te bespoedig, veral in gevalle met veelvuldige sterftes. Dit volg ná onthullings van die Departement van Minerale Bronne oor bevindings, aanbevelings en regstellende aksies wat nog nie afgehandel is nie. Molotlegi Tlatsoeng van AMCU dring aan op vinnige optrede om ondersoeke af te handel en die implementering van die nodige maatreëls om toekomstige tragedies te voorkom:

ENG-TlatsoengOnInvestigations