Skip to content

Al Jama-ah sê Johannesburg se burgemeester sal nie bedank nie [KLANK]

# Al Jama-ah sê die burgemeester van die Stad Johannesburg Kabelo Gwamanda sal nie bedank nie, al neem beroepe daarvoor deur die Joburg Crises Alliance en ActionSA toe. Raadslede van die opposisie hou vol Gwamanda het nie die regte kwalifikasies om die ekonomiese spilpunt te dien nie. Die leier van Al Jama-ah Ganief Hendricks het op Newzroom Afrika Gwamanda se positiewe ingrepe in die stad geloof:

ENG-HendricksOnGwamanda