Skip to content

Al Jama-ah prys Wet op Onteiening as historiese stap [KLANK]

# Die leier van Al Jama-ah, Ganief Hendricks, prys die Wet op Onteiening as ‘n mylpaal vir grondhervorming. Hendricks sê die party is vasberade om plaasbewoners te beskerm, veral in gebiede soos die Paarl en Robertson, waar apartheid-era-styl uitsettings voortduur. Hy beloof om die ongeregtighede aan te spreek deur die Ministerie van Maatskaplike Ontwikkeling en billike grondverspreiding en permanente verligting vir woonarbeiders te verseker:

ENG-HendricksOnAct