# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta bepleit kalmte en doen ‘n beroep op onderwysers om begrip te hê rakende die besluit om staatsamptenare se 2025 mediese-fonds-intekeningsfooi te verhoog met 13,4-persent. Hy bestempel dit as ‘n noodsaaklike stap om volhoubare gesondheidsorgvoorsiening vir sy lede te verseker. Makaneta sê die verhoging weerspieël ook die stygende koste van gesondheidsorg in Suid-Afrika, wat buite GEMS se beheer is:
Aktivis sê GEMS se besluit om ‘n 13,4% verhoging in te stel, is verstaanbaar [KLANK]
ENG HendrickonGEMS