Skip to content

Agt verdagtes vas weens intimidasie by OVK-registrasiepunt in Limpopo [KLANK]

# Agt mense is gearresteer omdat hulle gister volgens berigte gemeenskapslede gekeer en geïntimideer het by die kieserregistrasielokaal by die Masemola-stamkantoor in Sekhukhune-distrik in Limpopo. Hulle het ook agente van partye gedreig. ʼn Polisiewoordvoerder, Hlulani Mashaba, sê die verdagtes sal vandag in die Nebo-landdroshof verskyn:

ENG-HlulanionIntimidation-1