Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Agt verdagtes in hegtenis geneem vir rooftogte op bestuurders op M1-hoofweg [KLANK]

# Agt verdagtes wat skynbaar verbind word met die rooftogte op motoriste op die M1-hoofweg in Johannesburg, is in hegtenis geneem. Die Johannesburg Metro-Polisiedepartement se woordvoerder, Xolani Fihla, sê beamptes het gister reageer op rooftogte op motoriste deur gewapende individue by die Crown-wisselaar op die M1 en was ook besig met die bekamping van onwettige mynbedrywighede. Hy sê hulle het ’n klag ontvang oor gewapende onwettige mynwerkers by die wisselaar en dit opgevolg:

ENG XolanionEightSuspects