# AgriSA sê hy is steeds ernstig bekommerd oor sommige van die wysigings aan die Wetsontwerp op Grondonteiening. Die Parlement se portefeuljekomitee oor Openbare Werke het vandeesweek oorweging geskenk aan die meer as 130-duisend voorleggings wat ontvang is met voorstelle vir wysigings aan die wetsontwerp. Annelize Crosby van AgriSA verduidelik die proses wat nou moet plaasvind:
Speel klankgreep: AFR AnnelizeCrosbyOorOnteiening