# Die hoofekonoom van Agbiz, Wandile Sihlobo, steun die skepping van ‘n snelreaksiespan om die waarneming van bek-en-klou-seer te verbeter. Na die uitbreking op 30 plase regoor die Kouga- en Kou-Kamma-munisipaliteite het die Departement van Landbou dit tot ‘n Siektebestuursgebied verklaar. Kwarantyn en inentingpogings is vir 92-duisend beeste en 600 skape ingestel. Hy het ‘n beroep op boere gedoen om biosekerheid op hulle plase toe te pas:
AGBIZ sê vorming van snelreaksiespan sal waarneming verbeter van bek-en-klou-seer [KLANK]
ENG-SihloboOn Disease