# Die Afrika Unie sê onveiligheid neem toe in lande op die vasteland en sommige leiers weier om raad te aanvaar. Die AU se veiligheidsraad het sedert die middel van 2021 vier lidlande geskors weens ongrondwetlike verandering in regering. Die mees onlangse is Burkina Faso, waar soldate verlede maand die regering van president Roch Marc Christian Kabore omver gewerp het. Die voorsitter van die Afrika Oorsigmeganisme, Ombeni Yohana, doen ‘n beroep dat daar by demokratiese beginsels gehou moet word:
Speel klankgreep: ENGOmbeniYohana