# AfriForum versoek padgebruikers om hierdie feestyd waaksaam te wees, veral in die omgewing van Pretoria, waar voorvalle met penne in die pad toeneem. ’n Kaart met brandpunte wys veral na nasionale hoofroetes, die N1, N12 en N4. Misdadigers gebruik spykers, klippe en ander metodes om voertuie te verplig om stil te hou en dit lei tot rooftogte. AfriForum se woordvoerder, Jacques Broodryk, raai bestuurders aan om nie stil te hou nie, voorvalle aan te meld en veiligheid en waaksaamheid voorop te stel:
AfriForum waarsku motoriste oor penne-brandpunte in die pad [KLANK]
AFR-BroodrykOnMotorists