Skip to content

AfriForum versoek minister Macpherson om Onteieningswet te verwerp [KLANK]

# AfriForum eis dat minister van Openbare Werke, Dean Macpherson, weier om die Onteieningswet te mede-onderteken. Die organisasie waarsku dat ondertekening, ANC-beleid moontlik maak, en dit benadeel eiendomsreg. AfriForum-woordvoerder, Ernst van Zyl, benadruk die minister het die grondwetlike gesag om die proklamasie van die wet te verhinder en beloof regstappe indien private eiendomsreg deur onteiening sonder vergoeding bedreig word:

AFR-VanZylOnAct