# AfriForum sê Gauteng se premier Panyaza Lesufi se eerste 100 dae in sy amp sedert hy herverkies is, was ʼn mislukking. Lesufi is in Julie gedwing om ʼn veelparty- uitvoerende gesag saam te stel nadat die ANC sy meerderheid in die provinsiale regering verloor het. Die ANC-geleide regering van provinsiale eenheid bestaan uit verskeie partye, insluitend die Patriotic Alliance, RISE Mzansi en die IVP. Ernst van Zyl van AfriForum sê Lesufi se optrede tot dusver dui op agteruitgang en ʼn algehele gebrek aan ʼn werkbare plan:
AfriForum sê Lesufi se eerste 100 dae was ’n mislukking [KLANK]
AFR VanZylOnLesufi