Skip to content

AfriForum sê hy sal voortgaan om sy veiligheidstrukture in Pretoria uit te brei [KLANK]

# AfriForum sê hy sal sy veiligheidstrukture in Pretoria uitbrei omdat sy buurtwagte ʼn verskil maak. Die buurtwag in Moreletapark het Vrydag op ʼn skietvoorval gereageer waar ʼn vrou ernstig gewond is. Twee mense is in hegtenis geneem. Jacques Broodryk van AfriForum sê die burgerregte-organisasie se buurtwaglede in Brakpan aan die Oos-Rand het ʼn privaat sekerheidsmaatskappy gehelp om ʼn verdagte vas te trek wat van moord en verkragting verdink word:

AFR JacquesonExpand