Skip to content

AfriForum sê BELA se artikels 4 en 5 vereis regulasies voor instelling [KLANK]

# Die burgerregteorganisasie AfriForum sê artikels 4 en 5 van die BELA-wet kan nie onmiddellik ingestel word nie, omdat die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube eers die norme en standaarde moet vasstel. Die uitvoerende hoof van AfriForum, Kallie Kriel sê dié vertraging stem ooreen met ooreenkomste by Nedlac, wat verseker Afrikaanse skole behou hulle taalbeleid gegrond op plaaslike behoeftes. Hy beklemtoon AfriForum en Solidariteit se missie om voortydige afdwinging van die wet, in die hof uit te daag:

AFR-KrielOnBELA