Skip to content

AfriForum loof uitspraak wat SAMRK se afdwingbare magte beperk [KLANK]

# AfriForum het die uitspraak van die Appèlhof  verwelkom wat die magte van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie beperk. Volgens die uitspraak is die SAMRK se bevindings nie wetlik afdwingbaar nie en moet deur ‘n hof afgedwing word. Die saak behels ‘n geskil tussen die kommissie en die landboumaatskappy, AgroData, oor toegang tot boorgatwater. ‘n Woordvoerder van AfriForum, Louis Boshoff, beskou die uitspraak as ‘n noodsaaklike oorwinning om grondwetlike balans te handhaaf en om te verhinder die kommissie oortree sy mandaat:

AFR BoshoffOnJudgment