Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

AfriForum Jeug verwelkom die opheffing van skorsing van Noordwes-student oor LGBTQI+ inhoud [KLANK]

# AfriForum Jeug het die Noordwes-Universiteit se besluit verwelkom om die skorsing van die finalejaarstudent, Shaun Christie, op te hef. Hy is verlede week geskors, nadat hy die universiteit se eerstejaar-oriëntasie-inhoud openlik gekritiseer het, veral LGBTQIA+ besprekings. Die jeugorganisasie se regspan het Christie in sy dissiplinêre verhoor bygestaan. Ronald Peters van AfriForum Jeug sê sy skorsing is gedeeltelik opgehef. Hy mag aan akademiese programme deelneem, maar word nie toegelaat word om die universiteit se openbare geleenthede by te woon nie:

AFR PetersOnChristie