# AfriForum is bereid om die Inligtingsreguleerder se dringende hofaansoek teen te staan om die publikasie van 2024 se matriekuitslae te verhoed. Die hoof van kulturele sake, Alana Bailey, beklemtoon om die eksamennommers te publiseer sonder die name, gee balans tussen privaatheid en die openbare belang. Sy verwys na ‘n hofuitspraak in 2022 en sê AfriForum beskou die reguleerder se afdwinging as ongeldig. Sy sê die organisasie het gevra om aan te sluit by die saak teen die Departement van Basiese Onderwys:
AfriForum gekant teen planne om publikasie van matriekuitslae te verhoed [KLANK]
AFR-BaileyOnIR