# Die menseregte-organisasie AfriForum is bekommerd oor die mynmaatskappy Manzolwandle-beleggings se plan en aansoek om steenkool te ontgin in ‘n gebied van sowat 87-duisend hektaar naby Komatipoort en die Kruger-wildtuin. ‘n Woordvoerder, Lambert de Klerk, sê die organisasie is besig om ‘n hofaansoek teen die regering aangaande mynbedrywighede op te stel, en het hierdie maatskappy by die lys gevoeg. Die Klerk sê mynbou sal geweldig nadelige en vernietigende gevolge vir die onmiddellike omgewing hê:
Speel klankgreep: AFR LambertOORKrugerMyn